Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Psalms 137:3-4

Psalms 137:3-4 PWL

want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons ’n lied gevra en ons veroweraars het vir ons gesê: “Sing vir ons een van die liedere van Tziyon.” Hoe kan ons die lied van יהוה in ’n vreemde land sing?