1
Spreuke 26:4-5
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie sodat jy nie ook net soos hy word nie, maar antwoord ’n dwaas volgens jou wysheid sodat hy nie in homself dink dat hy wys is nie.
Compara
Explorar Spreuke 26:4-5
2
Spreuke 26:11
Soos ’n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, so is ’n dwaas wat in sy dwaasheid verkeerd optree.
Explorar Spreuke 26:11
3
Spreuke 26:20
Wanneer daar geen hout is nie, gaan die vuur dood en waar daar geen twisgierige is nie, hou die stryd op.
Explorar Spreuke 26:20
4
Spreuke 26:27
Hy wat ’n put grawe, sal daarin val en hy wat ’n klip rol, dit sal op hom terugkom.
Explorar Spreuke 26:27
5
Spreuke 26:12
As jy ’n man sou sien wat wys is in sy eie oë, ’n dwaas is beter as hy.
Explorar Spreuke 26:12
6
Spreuke 26:17
Hy wat inmeng in ’n twis wat hom nie aangaan nie, is soos een wat ’n hond aan die ore gryp.
Explorar Spreuke 26:17