1
Spreuke 27:17
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Yster slyp yster, so verlig ’n man die gesig van sy vriend.
Compara
Explorar Spreuke 27:17
2
Spreuke 27:1
Beroem jou nie op môre nie, want jy weet nie wat ’n dag kan voortbring nie.
Explorar Spreuke 27:1
3
Spreuke 27:6
Die wonde van ’n vriend is beter as die soene van ’n vyand.
Explorar Spreuke 27:6
4
Spreuke 27:19
Soos gesigte nie ooreenkom met gesigte nie, so kom die verstand, wil en emosies nie ooreen met mekaar nie.
Explorar Spreuke 27:19
5
Spreuke 27:2
Laat ’n vreemdeling jou prys en nie jou eie mond nie; ’n ander en nie jou eie lippe nie.
Explorar Spreuke 27:2
6
Spreuke 27:5
Openlike teregwysing is beter as bedrieglike vriendskap.
Explorar Spreuke 27:5
7
Spreuke 27:15
Soos ’n aanhoudende gedrup op ’n reënerige dag, so is ’n twisgierige vrou.
Explorar Spreuke 27:15