1
Spreuke 25:28
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Soos ’n afgebreekte stad wat geen muur het nie, so is ’n man wat ongeduldig is.
Compara
Explorar Spreuke 25:28
2
Spreuke 25:21-22
As jou vyand honger is, gee hom brood om te eet en as hy dors is, gee hom water om te drink, want deur dit te doen hoop jy gloeiende kole op sy kop op en יהוה sal jou beloon.
Explorar Spreuke 25:21-22