1
Spreuke 24:3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Deur wysheid word ’n huis gebou en deur insig word dit gevestig
Compara
Explorar Spreuke 24:3
2
Spreuke 24:17
Moet jou nie verheug wanneer jou vyand val nie en laat jou binneste nie bly wees wanneer hy oorval word nie
Explorar Spreuke 24:17
3
Spreuke 24:33-34
nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie hande-vou oor jou bors; dan kom armoede oor jou en behoefte haal jou skielik in soos ’n hardloper.
Explorar Spreuke 24:33-34