Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de 'Ezra 1

1

'Ezra 1:1

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

In die eerste jaar van Koresh, koning van die Perse, het יהוה die gees van Koresh, koning van die Perse, opgewek sodat die woord van יהוה uit die mond van Yirmeyahu vervul sou word dat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk gemaak en dit ook op skrif gestel het, deur te sê

Compara

Explorar 'Ezra 1:1

2

'Ezra 1:2-3

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

“So sê Koresh, koning van die Perse: יהוה, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee en Hy het my beveel om vir Hom ’n huis te bou in Yerushalayim, wat in Y’hudah is. Wie is daar tussen julle wat aan Sy hele volk behoort? Sy God sal by hom wees, laat hom opgaan na Yerushalayim wat in Y’hudah is en die huis vir יהוה, die God van Yisra’el, bou! Hy is die God wat in Yerushalayim is.

Compara

Explorar 'Ezra 1:2-3

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest