'Ezra 1:1
'Ezra 1:1 PWL
In die eerste jaar van Koresh, koning van die Perse, het יהוה die gees van Koresh, koning van die Perse, opgewek sodat die woord van יהוה uit die mond van Yirmeyahu Yir 29:10 vervul sou word dat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk gemaak en dit ook op skrif gestel het, deur te sê:


