Soekresultate vir: Gor
NUMERI 33:33 (AFR83)
Hulle het Gor-Gidgad verlaat en by Jotbata kamp opgeslaan.
NUMERI 33:32 (AFR83)
Hulle het Bene-Jaäkan verlaat en by Gor-Gidgad kamp opgeslaan.
DEUTERONOMIUM 10:7 (AFR83)
Van daar af het hulle na Gor-Gidgad toe getrek en van daar af na Jotbata toe, 'n waterryke gebied.
JOSUA 13:21 (AFR83)
al die stede op die hoogvlakte, die hele koninkryk van die Amoritiese koning Sihon wat in Gesbon geregeer het. Moses het vir Sihon verslaan en ook die Midianitiese leiers Ewi, Rekem, Sur, Gur en Reba, stamhoofde wat aan Sihon onderhorig was en in die land gewoon het.
NUMERI 33:31 (AFR83)
Hulle het Moserot verlaat en by Bene-Jaäkan kamp opgeslaan.
NUMERI 33:34 (AFR83)
Hulle het Jotbata verlaat en by Abrona kamp opgeslaan.
DEUTERONOMIUM 10:6 (AFR83)
“Die Israeliete het weggetrek van die putte van Bene-Jaäkan af na Moserot toe. Daar is Aäron oorlede, en daar is hy begrawe. Sy seun Eleasar het toe in sy plek priester geword.
DEUTERONOMIUM 10:8 (AFR83)
Destyds het die Here die Levistam afgesonder om die verbondsark van die Here te dra, om in sy teenwoordigheid diens te doen en sy dienaars te wees, en om die volk in die Naam van die Here te seën. En so is dit vandag nog.
JOSUA 13:20 (AFR83)
Bet-Peor, Asdot-Pisga en Bet-Jesimot,
JOSUA 13:22 (AFR83)
Die waarsêer Bileam seun van Beor is een van dié wat deur die Israeliete doodgemaak is.