Soekresultate vir: 1 Korintiers 13:13

2 KORINTIËRS 13:7 (AFR83)

Ons bid God dat julle niks verkeerds doen nie. Dit bid ons, nie dat dit as bewys moet dien dat óns die toets deurstaan het nie. Ons wil hê dat júlle die goeie doen, selfs al sou dit lyk asof ons die toets nie deurstaan het nie.

1 KONINGS 13:13 (AFR83)

Hy sê toe vir sy seuns: “Saal vir my 'n donkie op.” Nadat hulle dit gedoen het, is hy met die donkie daar weg

1 SAMUEL 13:13 (AFR83)

Maar Samuel sê vir Saul: “Jy het dwaas gehandel. As jy maar die bevel van die Here jou God wat Hy jou gegee het, nagekom het! Waarlik, dan sou die Here nou jou koningskap oor Israel vir altyd bevestig het.

1 KRONIEKE 13:13 (AFR83)

Hy het toe nie die ark na hom toe in die Dawidstad laat inkom nie en het dit laat wegdraai na die huis van Obed-Edom toe wat uit Gat afkomstig was.

1 SAMUEL 13:15 (AFR83)

Samuel het daarna opgestaan en van Gilgal af na Gibea in Benjamin toe vertrek. Saul het toe die manskappe wat nog by hom was, getel: omtrent ses honderd man.

1 KONINGS 13:12 (AFR83)

Hy vra hulle toe: “Met watter pad het hy teruggegaan?” want hulle het gesien watter pad die man van God wat van Juda af gekom het, gevat het.

1 KRONIEKE 13:10 (AFR83)

Die toorn van die Here het teen Ussa ontvlam; die Here het hom getref omdat hy met sy hand aan die ark geraak het, en hy het daar langs die ark gesterf.

1 KONINGS 13:15 (AFR83)

Die óú profeet sê toe vir hom: “Kom tog saam met my huis toe en kom eet iets.”

1 SAMUEL 13:16 (AFR83)

En terwyl Saul en sy seun Jonatan en die manskappe by hulle in Gibea in Benjamin was, was die Filistynse kamp nog steeds by Mikmas.

1 SAMUEL 13:17 (AFR83)

Daar het toe 'n roofbende in drie afdelings uit die kamp van die Filistyne uitgegaan. Die een afdeling het in die rigting van Ofra na die Sualstreek toe gedraai.

1 SAMUEL 13:19 (AFR83)

Daar was geen smid in die hele Israel nie, want die Filistyne het gesê die Hebreërs sal swaarde of spiese maak.

1 SAMUEL 13:14 (AFR83)

Maar nou sal jou koningskap nie bestendig word nie. Die Here sal vir Hom 'n man na sy hart soek. Die Here sal hóm aanstel as regeerder oor sy volk, want jy het nie gedoen wat die Here jou beveel het nie.”

1 KONINGS 13:1 (AFR83)

kom daar 'n man van God uit Juda aan wat op bevel van die Here na Bet-El toe gekom het. Jerobeam het nog by die altaar gestaan om die offer aan te steek,

1 KRONIEKE 13:11 (AFR83)

Dawid was diep ontsteld omdat die Here vir Ussa so weggeskeur het en hy het daardie plek genoem Ussa-se-Skeur. Dit is nou nog die naam.

1 KRONIEKE 13:14 (AFR83)

Die ark van God het drie maande in Obed-Edom se huis gestaan, en God het hom en alles wat hy gehad het, voorspoedig gemaak.

1 KONINGS 13:10 (AFR83)

Hy het 'n ander pad gevat en nie met dieselfde pad teruggegaan as dié waarmee hy na Bet-El toe gekom het nie.

1 KONINGS 13:11 (AFR83)

In Bet-El het daar 'n óú profeet gewoon. Sy seuns het hom kom vertel wat die man van God alles dié dag in Bet-El gedoen het. Ook wat hy vir die koning gesê het, het hulle vir hulle pa kom oorvertel.

1 KRONIEKE 13:1 (AFR83)

Daarna het Dawid met die aanvoerders van duisend en dié van honderd beraadslaag, met elke leier.

1 KRONIEKE 13:12 (AFR83)

Dawid het daardie dag bang geword vir God en gesê: “Hoe kan ek die ark van God nou na my toe bring?”

1 KONINGS 13:14 (AFR83)

agter die man van God aan. Toe die óú profeet die man van God kry waar hy onder 'n groot boom sit, sê hy vir hom: “Is jy die man van God wat van Juda af kom?” “Ja,” antwoord hy.

1 KONINGS 13:17 (AFR83)

want die woord van die Here aan my was uitdruklik: Jy mag daar geen kos eet en geen water drink nie, en jy mag nie terugkom met dieselfde pad as dié waarmee jy gegaan het nie.”

1 SAMUEL 13:12 (AFR83)

en toe dink ek: die Filistyne sal nou-nou teen my afkom na Gilgal toe en ek het nog nie aan die Here 'n offer gebring nie. Toe het ek dit gewaag om self die brandoffer te bring.”

1 SAMUEL 13:18 (AFR83)

Die tweede het in die rigting van Bet-Goron gedraai, en nog 'n afdeling het gedraai in die rigting van die gebied wat afkyk op die Seboïmdal na die woestyn se kant toe.

1 KONINGS 13:16 (AFR83)

Maar hy antwoord: “Ek kan nie saam met jou teruggaan en in jou huis ingaan nie. Ek mag by jou in hierdie plek niks eet en geen water drink nie,

1 KONINGS 13:18 (AFR83)

Die óú profeet sê toe vir hom: “Ek is ook 'n profeet net soos jy, en 'n engel het op bevel van die Here vir my gesê: Bring hom terug na jou huis toe en laat hy iets eet en sy dors les!” Maar die óú profeet het vir hom gelieg.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid