Filippense - Kies VreugdeVoorbeeld

Lees: Filippense 3:5-11
SOAP: Filippense 3: 8-9
Niks kan naby kom by dít wat ons in Christus het nie. Niks wat hierdie wêreld bied, kom selfs naby aan die seëning van om 'n persoonlike verhouding met Jesus te hê nie.... NIKS. Mag ons harte hunker na meer van Hom en minder van hierdie wêreld. Mag ons vroue wees wat God se geregtigheid soek - nie uit trots nie, maar uit liefde. Mag ons hunker na meer van Hom omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com
Verwante Leesplanne

Jakobus

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Liefde sonder vooroordeel

Waarheid Oorwin

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Asemhalingsruimte

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
