Die Geloof Van Gebed

7 Dae

Voel dit asof jy teen jou huis se plafon vasbid? Voel dit asof God nie jou gebede hoor, of selfs vinnig genoeg antwoord nie? Wonder jy of jou geloof dalk die probleem is vir jou gebedslewe? Volg ons saam oor die volgende 7 dae waar ons vanuit God se Woord gaan kyk na gebed en die geloof van gebed. 

Uitgewer

Ons bedank EKERK vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/skryf-in​​​​​​​

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi