Volg eKerk in die Bybeltoep.
Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

eKerk
Omtrent eKerk
Ons is 'n geloofsfamilie wat mense oor alle grense met die Bybel wil inspireer en toerus op 'n eietydse manier. Jesus is die hartklop van eKerk. Die Bybel is die middelpunt van alles wat ons is en doen. Enigiemand is welkom om deel te wees van die eKerk familie. eKerk - Jesus | Sigbaar | Voelbaar | Verstaanbaar

