Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

5 Dae
Dis die feesgety om vrolik te wees, maar ook 'n baie besige tyd. Kom rus en aanbid vir 'n oomblik en ervaar hoe dit jou deur die feesgety sal onderhou. Hierdie 5-dag Advent leesplan is gebaseer op die boek "Unwrapping the Names of Jesus". Dit sal jou help om hierdie Kersfees Jesus se rus te ontvang deur vir 'n paar oomblikke sy goedheid te onthou, jou behoeftes uit te spreek, sy stilte te soek en op sy getrouheid te vertrou.
Ons wil graag dankie sê vir Moody Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://onethingalone.com/advent
Verwante Leesplanne

Rut: 'n Verhaal van God se Verlossende Liefde

Waag Om te Verbeel

Die Ten Diepste Gevormde Lewe

Lewe Veranderd: Tydens Kersfees

Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie

Daaglikse Aanbidding

Vreugde: 'n Aftelling tot by Kersfees

Lewe Veranderd: In die Nuwe Jaar

Beoefen die Weg
