Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoekom Het Ek Jesus Nodig?

4 Dae
Hierdie leesplan, vir gesinne om saam te doen, stel kinders aan die verhaal van die Bybel bekend en help hulle om te sien hulle het 'n Verlosser nodig. God het van die begin af 'n plan gehad om Jesus te stuur. Elke dag sluit video's, kort oordenkings, en 'n Bybelvers in om te memoriseer.
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Verwante Leesplanne

God se Goeie Nuus (Bybel Toep vir Kinders)

Infinitum Gesin Advent, Week 3

Rigtingwysers vir die Lewe

Infinitum Gesin Advent, Week 2

'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplan

Infinitum Advent Verras deur God, Week 4

Leef 'n Beter Lewensverhaal

Maak Wyse Keuses

Bybel vir Almal
