Kies! | Deel 1

Kies! | Deel 1

7 Dae

Welkom by die wegspring van die "race" van die res van jou lewe! In deel 1 van ons reeks van 52 dele, gebaseer op die boek WEES 'n WENNER, kry jy al klaar 'n reuse "opportunity". Elke dag maak ons keuses – klein en groot. Maar daar is een "choice" wat alles verander: of jy God gaan kies of nie. Jesus "explain" hoe die Woord van God in ons harte kan land. Ons kyk na vier jongmense wat elkeen anders kies. Wanneer ons God kies, begin ’n nuwe, "amazing" lewe. Lekker lees!

Ons wil graag I Love My Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: ilovemybible.my.canva.site