Stand van GeregtigheidVoorbeeld

WAT BETEKEN DIE WOORD “GEREGTIGHEID”?
Die Griekse stamwoord diakìos beteken “geregtig” (“die kwaliteit of karakter om reg te wees”).
Die Thayer-woordeboek beskryf die woord as volg: “Keeping the commands of God / Feeling and acting is wholly conformed to the will of God / Approved of or acceptable of God.”
Die woord “geregtigheid” (diakìos-uné) beteken dus:
“Die toestand (van die mens) wat vir God aanvaarbaar is”, asook “die manier waarop die mens hierdie toestand in stand hou wat vir God aanvaarbaar is”.
Diakìos beteken: “The act of God declaring men free from guilt and acceptable to Him through Jesus”. Strong’s beskryf dit as:
“ ’n Lewe van heiligheid, reinheid, getrouheid, geloof, waarheid, eerlikheid”.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

As ek die woord “geregtigheid” verstaan, besef ek dat ek nie deur myself geregverdig kan word nie, maar dat ek alleenlik deur Jesus Christus geregverdig kan word. In hierdie 5-dag-leesplan kyk ons na wat die woord geregtigheid beteken, hoe jy die verkry en hoekom dit nodig is.
More
Ons wil graag Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: globalrize.org