Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Wesenlike Jesus

100 Dae
In 100 noukeurig uitgesoekte gedeeltes uit die Bybel sal jy ontdek wie Jesus is en waarom Hy so belangrik is — selfs lewensveranderend. Deur hele die Ou en Nuwe Testament sal jy ontdek waarom God Jesus gestuur het, wat Jesus geleer het, hoe Hy mense behandel het, waarom Hy wonderwerke gedoen het en wat die betekenis is van sy dood, die betekenis van sy opstanding en wat die Bybel oor sy tweede koms sê.
Ons bedank Scripture Union vir hul vrygewigheid in die verskaffing van die struktuur vir Die Wesenlike Jesus-leesplan. Om meer te wete te kom oor The Essential Jesus or Scripture Union, besoek: https://www.scriptureunion.org/
Verwante Leesplanne

My Utmost for His Highest - Holy Week

Deeper Into Scripture: A 21-Day Plan

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Van Begin tot in Ewigheid: 'n Studie van die Grootse Vertelling van die Skrif

Tien Dae van Nadenke oor die Ons Vader-gebed

7 Days to a Hope Inspired Life

The Bible in a Year
Hillsong: 40 Dae van Herlewing

Streams In The Desert Reading Plan
