Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
OWNit365 Een verhaal leesplan

365 Dae
Die OWNit365 "Een verhaal" leesplan neem jou in een jaar deur die vernaamste verhale in die Bybel. Die leesplan wys vir jou hoe die baie verhale in die Bybel een deurlopende verhaal uitmaak — God se verhaal. Die leesplan vereis die lees van een tot drie aparte hoofstukke in die Bybel per dag, ( d.w.s. die hoof storielyn en sleutel kruisverwysings), ses dae per week.
Baie dankie aan OWNit365.com en Tim Howey vir hulle vrygewigheid om die OWNit365 "One Story" leesplan te verskaf. Om meer uit te vind, laai die OWNit365 toep af of besoek hul webwerf by www.ownit365.com









