Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en GebedVoorbeeld

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

DAG 7 VAN 21

Geloof en Gehoorsaamheid in Aksie

Fokus daarop om 'n "doener van God se Woord" te wees, wat geloof uitleef deur gehoorsaamheid en diensbaarheid.

Die Here roep ons nie net om die Woord aan te hoor, te bestudeer en te oordink nie, maar om dit daagliks in ons lewens toe te pas.

Jak. 1:21-22: … ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red. En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Gebed: Dankie, Heilige Gees, dat U ons Helper is. Lei ons en gee ons die genade om daders van U Woord te wees. Mag ons lewens getuig van ware geloof waardeur ons U vertrou én gehoorsaam. Amen.

Aangaande hierdie leesplan

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Begin ’n transformerende 21 dae reis van vas en gebed om weer met God se hart en missie te belyn. Hierdie plan fokus op persoonlike vernuwing, familie-eenheid, kerkgroei en nasionale herlewing. Oordink jou rol as dissipel, versterk jou geloof en aanvaar God se roeping deur middel van daaglikse gebedspunte. Verenig om Sy wil te soek, vir ander in te tree en jou toe te wy aan Koninkrykswerk wat lewens verander.

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/home