'n Sorgvrye Lewe

12 Dae
Om 'n man te wees, beteken nie jy kry 'n handleiding nie—maar God belowe iets beter. Sluit aan by die skrywer van "Wild at Heart", John Eldredge, en vier manne soos jy, wat antwoorde gaan soek het op 'n reis in die berge. Begin hierdie Life.Church Leesplan met John Eldredge en ontdek die sorgvrye lewe waarvoor God jou gemaak het.
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/