21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

Dien en Volg God
Net soos Rut vir Naomi gevolg het, het ons die voorreg om God te dien en te volg. Volg daar waarheen Hy jou lei. Daar is guns en genade deur Hom te volg.
God het vir jou die vermoë en voorreg gegee om in sy koninkryk te dien met jou gawes en talente. Bid vandag dat Hy jou gawes sal aanwakker en dien Hom passievol met alles in jou.
Aangaande hierdie leesplan

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More
Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points
Verwante Leesplanne

Geroep deur God

Follow, Fellowship, Fish

Bible Basics: Om God te ken

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Ek volg Jesus

Onbeperkte Liefde

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
