Vind ware geluk: Oordenkings met John Piper

Vind ware geluk: Oordenkings met John Piper

3 Dae

God dink baie van ons. Sy oogpunt is dat ons minder op onsself ingestel sal wees sodat ons sy grootheid kan geniet. In hierdie drie-dag leesplan, dwing John Piper die lesers om verby Jesus se dade van liefde te kyk om sodoende die doel van sy liefde te sien.

Baie dankie aan John Piper en "Desiring God" wat hierdie leesplan beskikbaar gemaak het. Besoek www.desiringgod.org vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid