KykNET Lent GidsVoorbeeld

KykNET Lent Gids

DAG 32 VAN 39

Hersien

Oefening:

  1. Vra die Here om jou te herinner aan die week se ervarings. Vertrou dit wat jy ervaar het.
  2. Lees weer die week se teksvers. Neem tyd om na jou notas te kyk.
  3. Waar het ek God se teenwoordigheid ervaar?
  4. Waar het ek my eie goedheid ervaar?
  5. Praat met God, soos een vriend met ‘n ander, oor jou ervaring.

Aangaande hierdie leesplan

KykNET Lent Gids

Lydenstyd nooi my om dit wat ek eerder vermy, in die gesig te staar — my verganklikheid, my gebrokenheid, my hartseer en teleurstellings.

More

Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.mosaiek.com/