KykNET Lent GidsVoorbeeld

Hersien
Oefening:
Kies een van die dae van die week om oor jou ervaring na te dink. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitgestaan en jou bygebly het. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.
Aangaande hierdie leesplan

Lydenstyd nooi my om dit wat ek eerder vermy, in die gesig te staar — my verganklikheid, my gebrokenheid, my hartseer en teleurstellings.
More
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.mosaiek.com/ |