Geseënd

Geseënd

Hoe lei jy 'n geseënde lewe? Ek glo dat elke mens na so 'n lewe smag en op soek is na hierdie antwoord. Onder die verskeidenheid kleurvolle karakters in die Bybel, is daar 'n spesifieke een wat ek bewonder. Sy naam word nie genoem nie, maar hy leef volgens Bybelse beginsels. My Bybelheld is die regverdige man wat in Psalm 112 beskryf word.

Baie dankie aan Brian Houston en Hillsong wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://BrianCHouston.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid