Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 3 VAN 52

Verbeel jou jy probeer jouself regop hou om nie te val nie, terwyl jy aan 'n klein takkie vashou. Daardie tak gaan breek en jy gaan val. Verbeel jou nou jy hou jouself regop deur teen 'n soliede baksteenpilaar te leun. Dis die verskil tussen om op God se begrip te steun of om op jou eie begrip staat te maak. Wanneer jy jou vertroue in God se gedagtes en waarheid stel en nie jou eie nie, sal jy vind dat dit jou regop en stewig hou.


VRAE


Het daar al ooit iets gebreek wat jy gedink het jou stewig sal hou? Vertrou jy dat God vir jou sal sorg?


BELYDENIS


God se gedagtes is beter as myne. Ek sal altyd God se weë bo myne kies.


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid