Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Kersfees — die Geskenk

4 Dae
Kersfees is 'n tyd om die grootste geskenk van almal, Jesus, te vier. Om na die verhaal van Christus se verwagte koms by Kersfees te kyk, herinner ons daaraan dat Jesus gekom het as die vervulling van God se beloftes en getrouheid. Al ons hoop en gebede word beantwoord in die teenwoordigheid van Jesus, Immanuel, God met ons.
Ons wil "International Leadership Institute" bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://iliteam.org
Verwante Leesplanne

Eenvoudig net Kersfees is 'n Vyf-Dag leesplan op Youversion oor die herwinning van vrede in die Kerstyd, geskryf deur Tama Fortner

Onbaatsugtig: Leef 'n Ander-Eerste Soort Lewe

Identiteit

Herontdek die Kersfeestyd

Die Wonder Van Kersfees

Rus vir die rustelose

Ewige Verlosser

Ontdek Jou Identiteit

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Oordenking vir Gesinne
