Ten volle Toegewyd: SkeppingVoorbeeld

Vra Die Regte Vrae
Memoriseervers
"Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het" Efesiërs 2:10.
Kyk vandag na hierdie video om jou voor te berei op hierdie week se onderrig. Begin dan om die nuwe vers te memoriseer. Jy kan vandag ook gebruik om in te haal op dae wat jy moontlik gemis het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wou jy al ooit in jou verhouding met God groei, die Bybel beter verstaan en leer hoe om Jesus vandag in ons wêreld getrou te volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ontdek saam met ons waarhede en ontwikkel vaardighede wat ons sal help om ten volle toegewyde volgelinge van Christus te word. Hierdie leesplan is deel 2 van die 9-dele Volledig Toegewyde Reis.
More
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church.en www.go2.Ic/fullydevoted
Verwante Leesplanne

Ek volg Jesus

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

Geskenke van God

Leer Ken God op 'n Nuwe Manier

Vaste Geloof

Gebede uit ’n Vrou se Hart

Wanneer Jy Skaam en Vernederd Voel

My Saligmaker Leef

’n Kersfees Saam met Jesus
