Ten volle Toegewyd: SkeppingVoorbeeld

Van Wat Na Waarom
Memoriseervers
"God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep" Genesis 1:27.
Neem vandag tyd om na hierdie video te kyk. Hersien die memoriseervers, en haal dae in wat jy moontlik gemis het. Jy kan ook enige van die vorige dae weer besoek om dit in meer diepte na te gaan. As jy agter raak, doen jou bes om weer op koers te kom — en onthou dat God vir jou genade het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wou jy al ooit in jou verhouding met God groei, die Bybel beter verstaan en leer hoe om Jesus vandag in ons wêreld getrou te volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ontdek saam met ons waarhede en ontwikkel vaardighede wat ons sal help om ten volle toegewyde volgelinge van Christus te word. Hierdie leesplan is deel 2 van die 9-dele Volledig Toegewyde Reis.
More
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church.en www.go2.Ic/fullydevoted
Verwante Leesplanne

Ek volg Jesus

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

Geskenke van God

Leer Ken God op 'n Nuwe Manier

Vaste Geloof

Gebede uit ’n Vrou se Hart

Wanneer Jy Skaam en Vernederd Voel

My Saligmaker Leef

’n Kersfees Saam met Jesus
