Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Staan Sterk — Oorwin Teëspoed & Lewe Met Selfvertroue

5 Dae
Hierdie 5-dag leesplan uit Alli Worthington se nuwe boek, Staan Sterk, sal jou help om te onthou wie jy is wanneer jy voor swaarkry te staan kom en om God se droom vir jou te herwin. Dit is tyd om te besef dat jy sterker is as wat jy dink. 'n Vrou se plek is enige plek waarheen God haar stuur — wandel dus in die vertroue wat net van Hom af kom. Jy kan nie 'n vrou breek wat haar krag van God af kry nie.
Baie dankie aan Alli Worthington wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.alliworthington.com/standingstrong
Verwante Leesplanne

Lewe Veranderd: Aanvaar Jou Identiteit

Lewe Veranderd: Voorsiening

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Markus 1-8: InSync met God se Woord

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Mediteer & Perkoleer: Laat God se Woord jou Leefstyl Vorm

Leef Voluit, Elke Dag

Wees 'n betroubare persoon

Die Opgestane Redder en Sy Kerk
