Leesplan inligting

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende GeloofVoorbeeld

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

DAG 6 VAN 7

Romeine 8 sluit ’n paar welbekende en kragtige verse in. Ek het hulle in my Bybel onderstreep: 28, 31, 35, 37-39



  • Waarom is dit belangrik om hierdie verse te merk? 

  • Kyk na wat hulle beloof.


Ons moenie die belangrike progressie miskyk wat in Romeine 8:28-30 voorkom nie.


Maak 'n lys van daardie progressie in jou notas.



  • Waarom het God mense vantevore verordineer.?

  • Wat kan jy oor die liefde van God neerskryf?


Dis belangrik om hierdie beloftes te onthou. 



  • Hoe hou hulle verband met dít wat ons tot dusver uit Romeine geleer het? 

  • Hoe seker is ons verhouding met Christus en God die Vader? 

  • Van wie is hierdie verhouding afhanklik?


Toepassing: 


Skryf hierdie beloftes neer waar jy dit gereeld kan sien. 


Vra die Here om dit in jou hart en gedagtes te laat insink. 

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

Die slegte nuus: Jy sal nie vanself daartoe in staat wees om te kwalifiseer om deel van God se familie te wees nie. Die goeie nuus: God is lief vir jou en het 'n weg berei om jou sonde te vergewe, jou deel van God se fam...

More

Ons bedank Precept Ministries SA vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid