Oorwin met Letitia WrightVoorbeeld

In die lewe word ons gekonfronteer met soveel beproewings en swaarkry tye. Soms wil ons slegs 'n vinnige uitweg hê — ons wil dinge net op ons manier doen. Ek het gevind dat hierdie Skrifgedeelte my regtig terugbring na die fokuspunt om God met my hele hart te vertrou.
"Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie" (Spreuke 3:5 NLV.)
Toe ek wel op Hom begin steun en Hom vertrou het, het Hy alles vir my laat uitwerk. Ek wil jou vandag bemoedig in wat jy ook al mag deurmaak of probeer oorkom. Vertrou op die Here met jou hele hart, en moenie op jou eie insigte steun nie.
Wanneer jy op Hom vertrou, sal alles in plek val.
Wees geseënd!
Aangaande hierdie leesplan

Sluit by aktrise, Letitia Wright, se nuwe 3-dag video-leesplan, Oorwinning, aan sodat sy jou kan bemoedig met dieselfde Skrifgedeeltes wat haar gehelp het om oorwinning en vertroue in haar identiteit in Christus te ontdek.
More
Verwante Leesplanne

Vind Betekenis te Midde van Verandering

Geskep om Skeppend te Wees

Leef 'n Beter Lewensverhaal

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Hy Het Uitgebloei!

Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut

Staan Sterk — Oorwin Teëspoed & Lewe Met Selfvertroue

Gunsteling verse

Die Belangrikheid Van Die Ondervinding: Die Oorlewingsgids
