Hele Bybel in Minder as 'n JaarVoorbeeld

Whole Bible in Less Than a Year

DAG 5 VAN 342

Let in vandag se gedeeltes die volgende op: die belofte om te vertrou, 'n opdrag om te gehoorsaam, 'n waarheid om jou eie te maak, 'n waarskuwing om op ag te slaan of om 'n bemoediging om in te rus.

Wat leer jy oor God, oor jouself, oor die wêreld?

Is daar een vers of gedagte wat vandag vir jou uitstaan? Praat met God daaroor.

Aangaande hierdie leesplan

Whole Bible in Less Than a Year

Hierdie Bybelleesplan is 'n reis deur die hele Bybel, met Ou- en Nuwe Testamentiese leesstukke vir elke dag. Jy sal die Ou Testament chronologies volg, met die Psalms en profete vermeng soos wat hulle in die geskiedenis inpas. Elke dag sluit 'n Skrifgedeelte vanuit die Nuwe Testament in, wat wys dat die Bybel een verhaal is wat op Jesus dui. Elke sewende dag is daar 'n ruskans om na te dink oor wat jy leer.

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church