Nuwe Lewe In Christus

Nuwe Lewe In Christus

4 Dae

As volgelinge van Christus, het ons 'n nuwe lewe in Christus. Wat beteken dit? In hierdie leesplan sal jy leer wat 'n nuwe lewe in Christus is, hoe om die rommel uit jou lewe te kry deur Christelike kwaliteite te kweek en hoe om dinge te sê en te doen asof jy dit vir Christus doen.

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Oor Die Uitgewer