Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 17 VAN 28

Ephesians 2:10 ESV “For we are his workmanship, created in Christ Jesus for good works, which God prepared beforehand, that we should walk in them.”




Jy is God se handewerk. Glo jy dit werklik?


Vra die Here om jou te wys watter “goeie werke” Hy vir jou voorberei het vir jou volgende seisoen.


Bid vir mense om te begin verstaan wat die “goeie werke” is wat God vir ons voorberei het. (Ef. 2:10)


Bid dat ons nie sal moed opgee en ophou om die goeie te doen nie. (Gal. 6:9)

Dag 16Dag 18

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid