Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Goddelike Tydsbestuur

6 Dae
Tradisionele tydsbestuur kan spanning veroorsaak wanneer die doel is om deur jou eie krag en selfdissipline, jou lewe onder beheer te kry. Die Bybel leer ons egter dat ons rus en vrede ontvang wanneer ons God met ons tyd vertrou. In hierdie 6-dag leesplan sal jy leer hoe 'n Godgesentreerde benadering tot tydsbestuur daartoe lei dat jy alle goeie dinge wat Hy vir jou wil gee, insluitend sy vreugde en vrede, kan ontvang.
Baie dankie aan Elizabeth Grace Saunders wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.divinetimebook.com/
Verwante Leesplanne

7 dae van hoop om eetversteurings te oorkom

10 Things To Abandon For Spiritual Growth

Wanneer Teleurstelling Toeslaan

Vry Van Myself: Hoekom Die Lewe Beter Is As Alles Nie Om Jou Draai Nie

Oorwinnaar: Vind Krag in Moeilike Tydperke

Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God

Die Krag Van Visie

Doen Sake Bonatuurlik

Verslaaf Aan Besig Wees: Herstel Vir Die Gejaagde Siel
