Die Harder Lied: Luister vir Hoop te Midde van jou Pyn, Angs, Smart, Twyfel en Klagtes

Die Harder Lied: Luister vir Hoop te Midde van jou Pyn, Angs, Smart, Twyfel en Klagtes

7 Dae

Indien jy vermoeid is — emosioneel, fisiek, verhoudingsgewys of geestelik — of 'n pad stap saam met iemand wat is, sal hierdie 7-dag leesplan balsem vir jou moeë siel wees. Jy gaan die krag van God se teenwoordigheid in jou hartseer ontdek, deur na die lewens van Dawid, Hanna, Jeremia en ander Bybelse klaers te kyk. Die woorde wat God met jou praat en die lied wat Hy sing, is baie beter en luider as die geraas van jou pyn en lyding.

Uitgewer

Ons wil graag vir NavPress bedank wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://bit.ly/2tQRR6r

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi