Raak Ontslae van Vrees

Raak Ontslae van Vrees

3 Dae

Jy kan gevoelens van vrees oorkom. Dr Tony Evans lei jou op die pad na vryheid in hierdie insiggewende leesplan. Ontdek die lewe van geluk en vrede wat jy graag wil hê, wanneer jy die beginsels wat in hierdie leesplan voorgestel word toepas. 

Uitgewer

Baie dankie aan Harvest House Publishers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://go.tonyevans.org/addiction

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi