Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Kos

7 Dae
Kos kan net soos enigiets anders 'n afgod wees. Dit kan jou denke, ingesteldheid en optrede heeltemal in beslag neem. Sommige mense verafgod kos deur te veel te eet en ander weer deur nie genoeg te eet nie. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om 'n gesonde siening oor kos te kry deur die Bybel, die "brood van die lewe". Verdere inligting is beskikbaar by finds.life.church
Hierdie leesplan is deur Life.Church geskep.
Verwante Leesplanne

7 dae van hoop om eetversteurings te oorkom

Dwelms en Alkohol

Die Gelykenisse van Jesus

Christelike Minimalisme: Eenvoudige Stappe vir 'n Oorvloedige Lewe

Hoe is God? 'n 21-dag Leesplan

ReThink Life: 40 Day Devotional

Believe

Geld en Belegging saam met die Kwak Broers

Hearing God's Heart
