YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SAGARIA 7:9

SAGARIA 7:9 Bybel vir almal (ABA)

“Ek, die Here wat oor alles regeer, het daardie tyd gesê: Julle moet reg doen aan mekaar, julle moet lief wees vir mekaar en julle moet goed wees vir mekaar.

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So het die HERE van die leërskare gespreek en gesê: Spreek 'n eerlike vonnis uit en bewys liefde en barmhartigheid die een aan die ander.

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ So sê die HERE, Heerser oor alle magte, ‘Laat die waarheid seëvier in julle regspraak; betoon troue liefde en barmhartigheid aan mekaar.

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So spreek die HERE van die leërskare en sê: Doen 'n ware oordeel en bewys barmhartigheid en medelye, elkeen aan sy broer.

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal! Hy sê: “In hofsake moet julle eerlik en regverdig met mense wees. Wees lief vir mekaar en werk mooi met mekaar.

Deel
Lees SAGARIA 7

SAGARIA 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: Oordeel regverdig en eerlik in regsake, wees liefdevol en simpatiek met mekaar.

Deel
Lees SAGARIA 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's