SAGARIA 7:11
SAGARIA 7:11 Bybel vir almal (ABA)
“Maar die mense wou nie luister nie. Hulle was hardkoppig, hulle het hulle ore toegedruk, want hulle wou nie hoor wat Ek sê nie.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hulle het geweier om te luister en wederstrewig die skouer afgewend en hulle ore toegestop om nie te hoor nie.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die volk het geweier om daarop ag te slaan, hulle was moedswillig, hulle het hulle doof gehou
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hulle het geweier om te luister; hulle was halsstarrig. Hulle het hulle ore toegestop sodat hulle nie kon hoor nie.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hulle het geweier om te luister en die skouer weggetrek en hulle ore toegehou om nie te hoor nie.
Deel
Lees SAGARIA 7