HOOGLIED 6:12
HOOGLIED 6:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet nie wat met my gebeur het nie. Dit het gevoel of sy my laat ry op my volk se beste oorlogkarre.”
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voordat ek dit geweet het, het my verlange my verplaas op die waens van my edele volk.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek ken myself nie, dit is of sy my laat ry op die strydwa van die keur van my volk.”
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sonder dat ek dit besef, het my begeerte my verplaas na die strydwaens van die vooraanstaandes van my volk.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Of ek ooit geweet het, my siel het my gemaak soos die strydwaens van Amminadib.
Deel
Lees HOOGLIED 6