RUT 4:8
RUT 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Die man het vir Boas gesê: “Jý moet die grond koop,” en hy het sy sandaal uitgetrek.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het die losser vir Boas gesê: Koop dit vir jou; en hy het sy skoen uitgetrek.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die losser sê toe vir Boas: “Jy kan dit maar koop,” en die losser het sy skoen uitgetrek.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die losser vir Boas sê: “Neem die lossingsreg vir jou oor,” het hy sy sandaal uitgetrek.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê die losser vir Boas: Koop dit vir jou. Daarom trek hy sy skoen uit.
Deel
Lees RUT 4