YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RUT 4:14

RUT 4:14 Bybel vir almal (ABA)

Die vroue het vir Naomi gesê: “Ons prys die Here wat iemand gegee het wat jou nou kan help. Ons bid dat hierdie kind 'n belangrike man sal word in die volk Israel.

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê die vroue vir Naómi: Geloofd sy die HERE wat aan jou vandag 'n losser nie laat ontbreek het nie! En mag sy naam in Israel geroem word!

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vrouens sê toe vir Naomi: “Aan die Here kom die lof toe omdat Hy vandag vir jou 'n losser gegee het. Mag die losser se naam bekend wees in Israel

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die vroue het vir Naomi gesê: “Die HERE moet geprys word! Hy het jou vandag nie sonder 'n losser gelaat nie. Mag dié losser beroemd wees in Israel.

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die vroue vir Naomi: Geloofd sy die HERE wat jou vandag nie sonder 'n bloedverwant gelaat het nie, sodat sy naam beroemd kan word in Israel.

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Die Boodskap (DB)

Toe sê die vroue vir Naomi: “Loof die Here! Hy het vandag vir jou ’n kleinseun gegee om vir jou te sorg. Mag sy naam altyd in Israel voortleef deur sy kinders.

Deel
Lees RUT 4

RUT 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die vroue van die dorp vir Naomi: “Prys die HERE wat vandag vir jou ’n losser gegee het. Mag hy beroemd word in Israel.

Deel
Lees RUT 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's