RUT 4:12
RUT 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En mag jou huis word soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het — uit die nageslag wat die HERE jou uit hierdie jong vrou sal gee!
RUT 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat die kinders wat die Here vir jou en hierdie jong vrou sal gee, sal wees soos die kinders van Peres, die seun van Juda en Tamar.”
RUT 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En mag jou huis word soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het — uit die nageslag wat die HERE jou uit hierdie jong vrou sal gee!
RUT 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die nageslag wat die Here jou uit hierdie jong vrou sal gee, wees soos dié van Peres wat deur Tamar vir Juda in die wêreld gebring is.”
RUT 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag, uit die nageslag wat die HERE vir jou uit hierdie jong vrou gee, jou huis wees soos dié van Peres wat Tamar vir Juda in die wêreld gebring het.”
RUT 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En laat jou huis wees soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het, uit die nageslag wat die HERE jou van hierdie jong vrou sal gee.