ROMEINE 9:20

ROMEINE 9:20 NLV

O mensekind, sit jou hand op jou mond! Wie is jy om God te kritiseer! Kan die produk van iemand se handewerk vir sy vervaardiger sê: “Hoekom het jy my juis só gemaak?”

Video vir ROMEINE 9:20