ROMEINE 6:7
ROMEINE 6:7 Bybel vir almal (ABA)
want God het almal vrygespreek wat saam met Christus gesterf het.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie gesterf het, is immers vrygemaak van die sonde.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy wat dood is, is van sonde vrygemaak.
Deel
Lees ROMEINE 6