ROMEINE 6:2
ROMEINE 6:2 Bybel vir almal (ABA)
Nee, nooit nie! Die sonde kan ons nie oorwin nie, ons is vir die sonde soos mense wat dood is. Daarom mag ons nie aanhou sonde doen nie.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoegenaamd nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog langer daarin bly leef?
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God verbied. Hoe sal ons, wat vir die sonde dood is, nog langer daarin lewe?
Deel
Lees ROMEINE 6