ROMEINE 6:15
ROMEINE 6:15 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die wette regeer nie oor ons nie, die genade van God regeer oor ons. Kan ons nou sê ons mag aanhou sonde doen? Nee, nooit nie!
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie!
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat beteken dit? Kan ons nou maar sonde doen omdat ons nie onder die wet van Moses staan nie maar onder die genade? Beslis nie.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat dan? Sal ons sonde doen omdat ons nie onder die wet is nie, maar onder die genade? Hoegenaamd nie!
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat dan? sal ons sondig, omdat ons nie onder die wet is nie, maar onder die genade? Die Here behoed.
Deel
Lees ROMEINE 6