YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 6:14

ROMEINE 6:14 Bybel vir almal (ABA)

Die sonde sal nie oor julle regeer nie, want dit is nie die wette wat oor julle regeer nie, dit is die genade van God wat oor julle regeer.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die sonde mag beslis nie oor julle heers nie; julle is immers nie onder die wet nie, maar onder die genade.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die sonde sal oor julle nie heers nie, want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Die Boodskap (DB)

Julle staan nie meer onder die loodsware las van die sonde nie. Daardie mag is vir altyd gebreek. Julle hoef ook glad nie meer al die reëls van die wet na te kom om God se guns te probeer wen nie. Julle leef nou net uit sy goedheid.

Deel
Lees ROMEINE 6

ROMEINE 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade.

Deel
Lees ROMEINE 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's